Die Begin van die Begin
Vra meeste mense wat losweg die Suid-Afrikaanse geskiedenis ken en ek reken elkeen sal sê die storie van Suid-Afrika begin…
Vra meeste mense wat losweg die Suid-Afrikaanse geskiedenis ken en ek reken elkeen sal sê die storie van Suid-Afrika begin…
.. of was dit? Vra omtrent almal in die wêreld oor Suid-Afrika, en hulle sal van die term Apartheid weet….
Ek kon nie in 1994 stem om my volk uit te verkoop nie. In ‘n mate is ek bly dit…
Die uitleg van DieBrandwag.org het verander. Laat weet asseblief as daar idees is om die web tuiste nog verder te…
Self-beskikking teorie identifiseer drie basiese dinge as noodsaaklik vir sielkundige gesondheid en dit is outonomie, bevoegdheid en verwantskap.
Die Era van ontdekking was die begin van ‘n ernstige poging deur die Europese lande om ‘n roete te vind vanaf Europa na die Ooste, deur gebruik te maak van die see. Dit was ‘n periode wat strek van omtrent 1419 tot 1660. Die soeke na ‘n beter roete om handel te dryf, in plaas van die gevaarlike roete oor land, het ‘n hele paar gevolge gehad wat ek dink die meeste van ons voorouers moontlik nie sou kon indink in daardie tyd nie.
Die laaste kwart eeu van my lewe en ook my toekoms is negatief beinvloed deur woorde. Die krag van woorde word soms onderskat en ek dink ons kan elkeen meer effektief wees as ons versigtig is met ons woorde.
Ek het baie keer in n kerk gesit as kind en gehoor hoe ons woorde saak maak. As kind het ek die woorde verstaan en ook besef dat ek mense kan seer maak met woorde. Ek kan indink dat meeste mense dieselfde gedink as kind oor hoe woorde ons raak.
Selfbeskikking is ‘n kerngeloof van die Afrikaner, aangesien dit die grootste dryfveer was om ons unieke en spesiale nasie te skep. Ons is afkomstig van ‘n groep mense wat geweier het om te aanvaar dat die lewe wreed is en dat mens dit moet aanvaar soos dit is. Ons hele bestaan is gebaseer op die begeerte om tirannie te weerstaan en te bestry. Ons nefies oor die Atlantiese Oseaan, die Verenigde State, is soortgelyk aan ons in ons historiese stryd, maar wat ons anders maak, is ons weiering om Anglofiele in enige vorm te wees. Dit is in ons beste belang om te verstaan wie ons is, as ons moet verstaan wat ons moet doen om ons toekoms te verseker.