Afriforum


Oorsig

 

Driebeen Sukses Resep (Vanaf die Afriforum Oor Ons blad)

AfriForum het baie hoop vir die toekoms. Ons is nie moedeloos nie, want Afrikaners het dit nog elke keer reggekry om weer op te staan. Net soos wat ons ná die verwoestende Tweede Vryheidsoorlog nie ons hoop op die imperialistiese Britse heersers geplaas het nie, gaan ons dit ook nie nou in die hande van die onbekwame en toenemend vyandige ANC-regering laat nie. Net soos ons voorgeslagte neem ons weer self verantwoordelikheid vir ons toekoms. Ons kies selfbestuur bo regeringsbestuur. Die suksesse wat AfriForum reeds behaal het en nog op groter skaal gaan behaal, is op die organisasie se driebeensuksesresep gebou. Die drie bene hiervan is: roeping, ’n veg-en-bouplan en die vermoë om die plan uit te voer.

Wat is Afriforum se driebeen sukses resep?

Daar is hoop!

Hoewel die situasie in die land vandag swakker is as 20 jaar gelede, kan diegene wat reeds besef dat selfbestuur en selfstandigheid die oplossing bied, opgewonde wees oor die feit dat ons vermoë om self ’n toekoms te skep, eksponensieel sterker staan as 20 jaar gelede. Twintig jaar gelede het AfriForum nie eens bestaan nie. Die organisasie is nou 13 jaar oud en het reeds reusevordering gemaak!

Beskrywing

 


Mense


Produkte

No items found

Eksterne Webblaaie