Is selfbeskikking in die Suid-Afrikaanse grondwet?

Antwoord van :

‘Die Suid-Afrikaanse bevolking as geheel se reg op selfbeskikking soos in hierdie Grondwet vergestalt, belet nie, binne die raamwerk van dié reg, die erkenning nie van die konsep van die reg van enige gemeenskap wat ‘n gemeenskaplike kultuur- en taalerfenis deel, op selfbeskikking binne ‘n territoriale entitiet in die Republiek of op enige ander wyse, soos deur nasionale wetgewing bepaal.’ – Artikel 235 van die Suid-Afrikaanse grondwet