Antwoord van Dirk Hermann :
Opleiding (skole, beroepsopleiding, universiteitstudie, lewenslange leer en 8 studiehulp), maatskaplike dienste, burgerregte, veiligheid, munisipale dienste, kultuuraangeleenthede, media, kapitaalmobilisering en buitelandse skakeling.