Ben Schoeman

Gebore :

Sterf : 

AfriForum Teater - Ben Schoeman


Oorsig

Ben Schoeman, bekroonde Suid-Afrikaanse pianis wat in Londen woon, is vir ’n kort besoek in Pretoria.

Schoeman het menige prys gewen, onder meer eerste prys in Unisa se internasionale klavierkompetisie, asook die goue medalje in die Royal Over-Seas League-kompetisie in Londen. Hy neem tans Beethoven se nege simfonieë (verwerk vir klavierduet deur Scharwenka) saam met medepianis Tessa Uys vir SOMM Recordings in Londen op. Hy is ’n senior dosent aan die Universiteit van Pretoria en ’n Steinway-kunstenaar.

Sy program sluit immergewilde werke in, soos Beethoven se Maanligsonate en werke van Chopin, Mendelssohn, Clara Schumann en Franck. Hy speel ook Liszt se Liebestraum en Dante-sonate om die 700ste herdenking van die Italiaanse digter Dante Alighieri se dood te vier.


Lewensloop


Temas

No items found

Organisasies


Produkte


Eksterne Webblaaie

Aanhalings

No items found