’n Volk se eerlike selfbeoordeling is noodsaaklik in die oorkoming van krisisse. ’n Eerlike, onpartydige beoordeling van die Afrikaner is daarom van kardinale belang en moet die groep se positiewe en negatiewe eienskappe kan identifiseer.

“’n Volk se eerlike selfbeoordeling is noodsaaklik in die oorkoming van krisisse. ’n Eerlike, onpartydige beoordeling van die Afrikaner is daarom van kardinale belang en moet die groep se positiewe en negatiewe eienskappe kan identifiseer.” – Flip Buys