“Ons behoort aan mekaar – ons, die kleine Boerevolk hier in Suid-Afrika, en dit dryf ons uit om toe te snel tot hulp van ons broers en susters wat in nood is, om hulle te help om hulleself te help. Ons doen dit in die vaste oortuiging dat ons as volk onsself moet red.” – J.D. Kestell