Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - March 25, 2021
8:00 pm - 9:00 pm
Location
Greenlyn Village-sentrum
Categories
Konsert bywoning slegs per uitnodiging
Adam Tas is ’n bekende Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, akteur en aanbieder. Hy het in Garsfontein skoolgegaan en later joernalistiek deur Unisa gestudeer. Sy musiekloopbaan het vlam gevat met sy album My Memories in ’n Menthol. Hy het in 2007 by 41 plekke in 24 uur opgetree en so ’n vermelding verdien in die Guinness Book of Records. Sy musiek is baie gewild en Adam is geliefd onder Suid-Afrikaners.