AfriForum Teater - Almero en Bouwer

Almero en Bouwer @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - May 7, 2021
7:00 pm - 8:00 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Amper presies vyf jaar nadat Almero die eerste keer saam met Bouwer opgetree het, is hulle saam terug in Pretoria om liedjies en stories uit hul pen te deel. Hulle deel liedjies waaraan hulle die afgelope vyf jaar saam gewerk het, soos “Ses Voet Diep In Vergifnis” en “Nul is Nie Niks Nie”.

Kom kuier saam en luister na hoe hierdie twee kunstenaars ontmoet het, asook stories uit hul lewens en loopbane.

Almero en Bouwer

Leave a Reply