AfriForum Teater - Beeskraal CD Bekendstelling

Beeskraal CD Bekendstelling @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - July 23, 2021
7:00 pm - 8:00 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Die gewilde groep Beeskraal stel hulle 14de vollengte album, Afrikana Osbloed, bekend. Die groep se nuutste enkelsnit “Storm” verskyn ook op die album. “Storm” handel oor die liefde en is diep en hartroerend. Beeskraal is al 21 jaar in die bedryf en is reeds met heelwat toekennings bekroon.

Beeskraal-CD-bekendstelling

Leave a Reply