AfriForum Teater - Charl du Plessis Trio

Charl du Plessis Trio @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - March 14, 2021
8:00 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Die veelsydige Charl du Plessis Trio word internasionaal as een van die voorste crossover-ensembles gereken en spog met ’n Fiësta- en twee SAMA-toekennings, asook ses albums op hul kerfstok. Kenners is dit eens dat dié trio telkens ’n musikale belewenis van hoogstaande gehalte aan gehore bied. Vir die opening van die AfriForum Teater in Pretoria speel die trio ’n program van werke in swing-styl wat Beethoven en Chopin tot John Lennon betrek. Die trio bestaan uit Steinway-kunstenaar Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (kontrabas) en Peter Auret (tromme).

Charl du Plessis Trio

Leave a Reply