Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - July 11, 2021
7:30 am - 8:30 am
Location
Greenlyn Village-sentrum
Categories
Dance Development Program kom bymekaar vir ’n jaarlikse kompetisie. Met ontwikkeling wat natuurlik die belangrikste is, neem van die heel beginner tot die meer ervare dansers aan die kompetisie deel. Die dansers ding mee in die volgende style: hip-hop, kontemporêr, jazz, ballet, tap-, asook akrodans. Prysgeld ter waarde van R25 000 word vanjaar weggegee aan die dansers wat die hoogste punte in die kompetisie behaal.