Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - June 19, 2021
8:00 pm - 9:00 pm
Location
Greenlyn Village-sentrum
Categories
Dewald Wasserfall en Ivan Roux is saam op die verhoog te sien. Dewald het bekendheid verwerf met treffers soos “Suikerbos”, “Eendag as ons groot is” en “Elektrisiteit”. Hy het reeds verskeie toekennings ingepalm en is een van Suid-Afrika se gewildste sangers.
As naaswenner van die werklikheidsreeks Die Kontrak het Ivan Roux geen bekendstelling nodig nie. Hy het ná afloop van die reeks sy eerste album Daai ding uitgereik, wat een van die top-10-verkopers landwyd was.
Kom geniet die aand saam met Dewald Wasserfall en Ivan Roux.