Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - June 5, 2021
7:00 pm - 8:00 pm
Location
Greenlyn Village-sentrum
Categories
Jannie du Toit
Susan Mouton (tjello)
Chanie Jonker (klavier en akkordeon)
Alle liedere en bindtekste: Koos du Plessis
Musiekregie en -verwerkings: Clinton Zerf
Koos du Plessis se onsterflike liedjies asook van sy gedigte en tekste. Meer as 30 jaar ná sy afsterwe word dit duidelik hoe lewend en relevant sy siening van die lewe steeds bly, hoe treffend sy liedkuns is. Jannie sit hiermee sy werk voort om Koos se musiek by ’n volgende geslag te laat voortleef.
Koos se werk is deur uiteenlopende kunstenaars – van rockers tot popsangers en a capella-kore, troebadoers en instrumentaliste – ontgin. Hy leef in sy musiek – in sy ryk nalatenskap.