AfriForum Teater - Franja du Plessis

Franja du Plessis @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - July 17, 2021
6:00 pm - 7:00 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Kom kuier saam met die talentvolle Franja du Plessis wanneer sy van haar grootste treffers, insluitende “Stad van verlange”, “Ek kan nie ophou kyk”, “Musiek in my ore” en “Sewe sakke sout” vir jou bring. Sy gaan jou ook verras met haar veelsydigheid rondom verskillende instrumente – so moet dit nie misloop nie!

Franja du Plessis

Leave a Reply