AfriForum Teater - Donkie

Frank Opperman – Donkie @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - March 3, 2021
10:00 am

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Konsert bywoning slegs per uitnodiging

Frank Opperman is ’n Suid-Afrikaanse akteur, musikant en liedjieskrywer. Sy nuutste eenmanvertoning Donkie beloof om gehore aan te gryp en te laat lag – meer as in enige van sy vorige vertonings. Maak seker jy kry die geleentheid om hierdie bekroonde en gewilde akteur in aksie te sien!

Leave a Reply