AfriForum Teater - Ichnus Wait

Ichnus Wait @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - March 3, 2021
3:00 pm - 4:00 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Konsert bywoning slegs per uitnodiging

Ichnus Wait is ’n nuwe Suid-Afrikaanse kunstenaar met ’n welige baard! Ichnus is ook in die restaurantbedryf werksaam: Hy is die algemene bestuurder van die gewilde restaurant Buffelsfontein Beesboerdery, en ook ’n mede-eienaar van die restaurant Pronk by die AfriForum Teater. Ichnus het grootgeword met musiek en dit het altyd een van sy liefdes gebly. Hy geniet die verhoog, mense en om te sing. Ichnus meen hy is ook ’n kampioentolletjiebreier, ’n baie belangrike talent volgens hom.

Leave a Reply