AfriForum Teater - Prag en Praal Kunskraal

In die Prag en Praal Kunskraal @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - May 4, 2021
7:00 pm - 8:00 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Kunsuitstalling bekendstelling

Ons groet ons uitstalling : “In die begin” en verwelkom “Marnuk Weefateljee”.

(Sluit ‘n glad wyn en verversings in.)

In die begin … is ’n samestelling van werke wat ons aan ‘n nuwe begin of ’n goeie wegspring herinner – die begin van ’n prentjie wat geskep word deur passie, talent en verbeelding. Elke nuwe begin begin met ’n idee en die lig van ’n pen, potlood of kwas.

Die kunstenaars wat hul potlood-, pen- en houtskoolwerke hier ten toon stel, is:

Adele Potgieter

Anelle Steyn

Nandi van Deventer

Lira van Staden

In die Prag en Praal kunskraal

Leave a Reply