Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - April 16, 2021
8:00 pm - 9:00 pm
Location
Greenlyn Village-sentrum
Categories
Ivan Roux was in 2018 naaswenner van die gewilde program Die Kontrak.
Dié popsanger van Centurion was van meet af aan ’n gunstelingdeelnemer by die publiek. Sy talent, persoonlikheid en liefde vir sy kinders het hom diep in die harte van Afrikaanse mense laat kruip. Dan praat ons nie eens van sy aantreklikheid nie – dit het die meisies se knieë behoorlik lam gehad!