Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - April 29, 2021
7:00 pm - 8:00 pm
Location
Greenlyn Village-sentrum
Categories
Jako en Deon stap al ’n lang pad saam met hul onderskeie groepe, Moses Metro Man en Glaskas, asook Dans Dans Lisa. Hierdie vertoning bied twee solovertonings van Jako en Deon. Hulle elkeen sing van die bekende, geliefde liedjies wat aanhangers deur hulle onderskeie groepe leer ken het, asook van hulle nuwe solo-materiaal. Die gehoor kan ook uitsien na ’n lekker verrassing of twee deur die loop van die aand.