AfriForum Teater - Jan Rhaap – Elmboog Na Bo

Jan Rhaap – Elmboog Na Bo @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - June 12, 2021
8:00 pm - 9:00 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Die boer, sanger en liedjieskrywer van die Noord-Kaap Jan Rhaap bring met hierdie vertoning sy vierde en splinternuwe album, Elmboog na bo, na Pretoria. Jan Rhaap – wat reeds met miljoene kyke op YouTube spog – gaan ook liedjies soos “Ramskilpad”, “Maak jou maak(e)”, “Kom loop” en “Ons kan nie breek nie”sing. Die nuwe album se snit “Boer” het alreeds op verskeie treffersparades verskyn. Kom geniet ’n onvergeetlike aand met eerlike en opregte musiek.

Jan Rhaap – Elmboog na bo

Leave a Reply