Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - June 4, 2021
8:00 pm - 9:00 pm
Location
Greenlyn Village-sentrum
Categories
Janie Bay is ’n sanger-liedjieskrywer van Kaapstad, woonagtig in Pretoria. Janie het sukses behaal in die pop-alternatiewe- Afrikaanse musiekmark met haar #1-treffers “Amper Daar”, “Sterre Brand” (met Jan Bloukaas), “Die Heelal (met Early B)” en “Ek Glo Nog In Jou” (met Danie Reënwolf van Spoegwolf-faam). Met ’n boeiende stem en gevoelvolle optredes, het Janie haar as een van SA se geliefste vrouekunstenaars gevestig.