AfriForum Teater - Joshua na die reën

Joshua na die reën @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - March 30, 2021
8:00 pm - 9:00 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Ek sien uit om 30 April vir die eerste keer by die AfriForum Teater te kan optree. Ek bring my kitaarspeler Heinrich Berner saam, liedjies uit my pen en hart vanaf my eerste drie albums, en miskien so een of twee nuwe liedjies wat nog nie opgeneem is nie. Ek hoop dat ek jou vir so ’n oomblik kan laat vergeet van die chaos in die wêreld, en jou laat ontsnap na al die mooi in die wêreld om en binne jou!

Josua na die Reën

Leave a Reply