AfriForum Teater - Juan Boucher Akoesties

Juan Boucher Akoesties @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - June 18, 2021
9:00 pm - 10:00 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Juan Boucher tree met sy akoestiese kitaar op en deel van sy nuutste musiek van sy agtste solo-album Gewigloos. Hy gaan ook ou bekende treffers soos “Gebore om by jou te wees”, “In jou Wolk” en “Whiskey en Jy” sing.

Juan Boucher Akoesties

 

Leave a Reply