Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - April 3, 2021
8:00 pm - 9:00 pm
Location
Greenlyn Village-sentrum
Categories
Kevin het reeds op ’n vroeë ouderdom besef dat God ’n roepingsplan met sy lewe gehad het, wat waarskynlik die rede was dat hy teologie aan die Universiteit van Pretoria gaan studeer het. Hy het egter gou besef dat dié roepingstaak vir die verhoog bedoel was en nie ’n kansel nie.
Met hierdie heel eerste geestelike solovertoning deel Kevin die Christelike musiekjuwele wat hy op sy 26 jaar lange pad as professionele sanger raakgeloop het en wat as rigtingwysers in sy lewe gedien het … tot God se eer!
https://dappermedia.co.za/event/kevin-leo-xxi-tot-god-se-eer/