AfriForum Teater - Klopjag

Klopjag @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - March 5, 2021
8:00 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Konsert bywoning slegs per uitnodiging

Klopjag is ’n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat sedert 2002 opgang maak in die Suid-Afrikaanse musiekwêreld. Hulle is gereeld in aanvraag by groot musiekfeeste soos KKNK en Aardklop en bestaan tans uit ses lede, naamlik Dawie de Jager, Marie-Louise Diederics, Sallas de Jager, John-Henry Opperman, Werner Griesel en Morné Bam. Hulle debuutalbum 13/02 het hulle ’n nominasie by die Geraas-musiektoekennings in 2003 besorg.

Leave a Reply