AfriForum Teater - Leah

Leah @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - March 12, 2021
8:00 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Leah is ’n naam op almal se lippe – sy is ’n bondel energie wat altyd tyd maak vir ander mense. Sy het die silwerdoek in 2013 betree in die musiekfilm As Jy Sing en daarna het haar loopbaan vlam gevat. Leah is alles behalwe ’n oornagsukses of ’n verskietende ster. Wat sy is, is 100% oorspronklik, dapper en krities oor musiek

Leah

Leave a Reply