Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - March 7, 2021
12:00 pm
Location
Greenlyn Village-sentrum
Categories
Konsert bywoning slegs per uitnodiging
Pedro Barbosa is ’n liedjieskrywer en sanger, woonagtig in Suid-Afrika. Op 20-jarige ouderdom het hy besef dat hy sy liefde vir musiek ook sy voltydse beroep wil maak en het hy sy studies in aptekerswese en mariene biologie gestaak om sy droom na te jaag. Hy is veral bekend vir sy opwindende en energieke optredes. Sy liedjies en interaksie met die gehoor skep ’n lekker partytjie-atmosfeer. Met Pedro se liedjies, ondersoek hy hart en siel en die resultaat is asemrowend.