AfriForum Teater - Op Meer As Net Een Snaar

Op Meer As Net Een Snaar @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - May 8, 2021
6:00 pm - 7:00 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Na ’n “klassieke musiek-droogte” van ’n jaar het ’n groep van die beste strykinstrumentaliste in Gauteng bymekaargekom vir hierdie Moedersdagnaweek-konserte. Daar is nie net twee baie bekende werke op die program, naamlik die St Paul’s Suite van Gustav Holst en die Serenade vir Strykers Op 22 van Antonín Dvorák nie, maar ook twee verrassings. Kom kyk, luister en geniet dit! Soliste wat gaan optree sluit die twee briljante trompetspelers Philip Cox en Richard Kingon in, asook die timpanis Magda de Vries. Braam van Tonder is die dirigent.

Tydsduur: 2 ure (Sluit ’n 20 minute pouse in)

Op meer as net een snaar – 08/05/2021

 

 

Leave a Reply