AfriForum Teater - Pieter Smith

Pieter Smith @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - March 6, 2021
7:00 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Pieter Smith is ’n sanger wat gewild geword het onder Afrikaanse musiekliefhebbers met sy nuwe weergawes van ou Afrikaanse treffers. Nou is Pieter terug met ’n splinternuwe vertoning en album, getiteld Die Storie van Afrikaanse Musiek – Deel 1. Hierdie is Pieter Smith se negende album. In hierdie vertoning kan jy uitkyk vir liedjies soos “My hart verlang na die Boland”, “Groen koringlande”, “Daar is niks soos ware liefde”, “Katryn-Katryntjie” en “Die Oukraalliedjie”.

Hierdie is beslis ’n vertoning duisend waar jy nostalgies kan terugdink aan Suid-Afrika se legendariese liedjies.

Pieter Smith – Die storie van Afrikaanse musiek

Leave a Reply