AfriForum Teater - Pippel Pop en Poppel Pip

Pippel Pop en Poppel Pip @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - April 24, 2021
10:00 am - 11:00 am

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Deur Dulinda Pieters, EnterActive Productions

Pippel Pop en Poppel Pip is Sonneland se twee boetiekalante wat altyd nuuskierig is en propvol energie om meer te leer oor alles in Sonneland!

Kom dans, spring, lag en sing saam met hulle hierdie Saterdag 24 April om 10:00 by die AfriForum Teater.

Die bekende en geliefde Sonnekas Poppeteater van EnterActive Produksies vermaak al vir 25 jaar die kleinspan by kleuterskole, laerskole, verjaarsdagpartytjies en teaters regoor die land!

Die beste Afrikaanse vermaak vir oud en jonk! Kom deel jou nostalgie en kindwees-herinneringe van toeka tot jou kleinspan van nou!

Poppekas: Pippel Pop en Poppel Pip

 

Leave a Reply