Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - July 1, 2021
7:00 pm - 8:00 pm
Location
Greenlyn Village-sentrum
Categories
Roan Ash
Roan Ash is een van Suid-Afrika se talentvolste kunstenaars en kom eersdaags ’n draai maak by AfriForum Teater! Roan se debuutalbum, met sy kenmerkende country-blues-styl, het baie goeie reaksie ontlok met gewilde treffers soos “Whiskey to my soul” en “If I ever saw heaven”.
Sy liefde vir musiek het begin toe hy nog baie jonk was en in 2015 het hy naam gemaak met sy album The Traveler. Roan se naam is op almal se lippe en hy het al verskeie uitverkoopte konserte landwyd gehad.