AfriForum Teater - Rudi Claase – CD-Bekendstelling

Rudi Claase – CD-Bekendstelling @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - July 31, 2021
7:30 pm - 8:30 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Rudi Claase stel sy eerste solo-album in nege jaar bekend. Elke liedjie in Liedjieskrywer is uit Rudi se pen en vertel die verhaal van sy lewensreis. Die album bevat lekker dansliedjies sowel as meer intense liedjies en elke liedjie vertel ’n storie van die fases van ons lewens.

Rudi Claase – CD-bekendstelling

Leave a Reply