AfriForum Teater - Stadsjapies SpeelSkool - Oupa en Ouma Dag Konsert

Stadsjapies SpeelSkool – Oupa @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - June 5, 2021
10:00 am - 11:00 am

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Stadsjapies is ’n vooraanstaande speelskool in Pretoria. Die vertoning neem die vorm aan van ’n oupa-en-ouma-dag. ’n Toneeltjie met die naam Cats word aangebied en die kinders gaan ook ’n modeparade hou.

Stadsjapies Oupa-en-ouma-dag-konsert

Leave a Reply