AfriForum Teater - Vir die Wurms

Vir die Wurms @ Afriforum Teater

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - July 31, 2021
11:00 am - 12:00 pm

Location
Greenlyn Village-sentrum

Categories


Wurmpie leer die tuin ken en maak maats met ’n boom, ’n blommetjie, ’n by en ’n liewenheersbesie. In die proses besef hy dat hy nie ’n wurmpie is nie, maar ’n ruspe wat op die punt is om deur ’n wonderlike transformasie te gaan. Hierdie interaktiewe produksie leer maats tussen die ouderdom van twee en agt meer oor die tuin en die insekte wat ons daar kan vind.

Leave a Reply