Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - April 10, 2021
5:00 pm - 6:00 pm
Location
Greenlyn Village-sentrum
Categories
“Wedirrit.” Wel, ek weet nie … ons cope. Normaal is nie meer normaal nie. Ons verlang na normaal wat nie meer as normaal geag word nie en die goeie ou dae se foto’s is nog vars op ons selfone. So “what did we do?” Of moet ons dit nog doen? Kom kyk, jy sal ná die tyd verstaan!
*** Ouderdomsbeperking: Geen kinders onder 16 jaar word toegelaat nie.