Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - July 24, 2021
11:00 am - 12:00 pm
Location
Greenlyn Village-sentrum
Categories
Selma die Springbok vat die maatjies op ’n toer deur die wildtuin en stel hulle voor aan ’n renoster, ’n olifant, ’n meerkat en ’n leeu. Hierdie interaktiewe produksie is opvoedkundig en leer kinders tussen die ouderdom van twee en agt meer oor die natuur, diere en natuurbewaring.